Join for FREE | Take the Tour Lost Password?

deviantART

:omg:
 
About Me Premium Member Deviously Deviant JadelyneFemale/United Kingdom Recent Activity Deviant for 1 Month
2 Month Premium Membership
Statistics 3 Deviations
11 Comments
102 Pageviews

Favourites


Flash Player 8 is required to view SitBack. Get the latest version of Flash Player.
Inspiration

Watchers

No watchers yet.

Visitors

:iconspiritofdarkness: :iconhentai-kitty: :iconotsego-amigo: :iconhida-7: :iconmolotov-arts:

Leef - Geskryf deur Nataniel

Journal Entry: Mon Nov 2, 2009, 1:08 AM



Iemand het dit vir my gestuur en dis blykbaar geskryf deur 'n Suid Afrikaanse kunstenaar/skrywer etc - Nataniel. Dit is nie my eie werk nie. Maar dit is iets wat ek graag naby wil hou om oor en oor te lees.

'Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig. Hoe minder
goeters jy het, hoe minder worries het jy... en hoe lekkerder slaap jy!

Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar elkeen
presies net soos hy/sy daar is... vriende kan jy kies, familie nie!

Moenie toelaat dat jou brein muf met 'issues' soos onvergewensgesindheid,
skuldgevoelens of grudges nie.. sorteer alle stront uit nog voor die son
sak!

Hardloop jou lewens-spiedomiter in die rooi... help waar jy kan en lewe
voluit terwyl jy nog lewe in jou het... 'use it - or lose it'!

Geniet die eenvoudige dinge. Die 'image'-goed en 'keeping up with the
Jones' is sommer 'n pot snot... hulle (die Jones';) sit in elk geval nou in
Ozzie

Al wys die 'replay' duidelik dat hy verkeerd is... maak vrede met die ref
se beslissings en jy sal dadelik beter voel!

Vermy bedompige gyms wat stink na yuppie-spray waar hooter-neuse in
snaakse Star Wars klere soos hamsters op gevriesde fietse sit en trap...
kry oefening deur te gaan stap langs die see of in die veld of 'n rêrige
fiets te ry... doen iets in die buitelug, maar moenie in die strate op en
af draf nie, dis 'common' en maak ander mense skuldig voel.

As jy 'n 'no-name brand' T-Shirt sien wat jy laaik, koop dit... na moer
met die name-goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie - solank dit
net gemaklik pas. Laat andere maar hul geld mors op goed wat hulle vals
selfvertroue in hul eie plestiek-wêreld gee!

Lag dikwels... lank en lekker, dit hou jou gesond! Haal diep asem, drink
meer water as wat jy moet en kou jou kos fyn. Eet meer van die goed wat
mens pluk of uit die grond grawe.


Behou jou grapgat vrinne en vermy die suurgatte... hulle is 'demoralising'
en trek jou af na hulle vlak.

Jou huis is jou plek en daar leef jy soos JY wil, too hell met die
snobs... en die beste kar is een wat klaar betaal is!

Stel God EERSTE en alle ander goed sal self in plek val... hê geloof!

Sê vir mense dat jy vir hulle omgee... môre trek jy dalk jou hout-jas aan,
dan's dit te laat.'

Graphics by *aishwaryakhan
CSS by =moonfreak
  • Mood: Sadness
  • Listening to: This is our God
  • Reading: My emails
  • Watching: Art on DeviantArt
  • Playing: What? Playing while I am at work? Never!
  • Eating: Nada!
  • Drinking: Coffee

deviantID

No deviantID yet.

Devious Info

No devious info yet.

Friends

:iconnonnetta: :iconfaboarts: :iconweepingsky: :iconhizuki24: :iconlifewithnofriends: :icondetrans: :iconwerol: :iconyvaine2010: :iconmoonchilde-stock: :iconvailaholic: :iconlight-from-emirates: :iconlucylking:

Comments


:iconsmiling-demon:
thanks for the :+fav:

--
[link] [link]
The Lumminarium: [link]
:iconsoulkyrie:
Welcome to DA and thanks for the :+fav:! :D

--
Like a butterfly I to will evolve and emerge changed
:iconalexander-gg:
Thank you very much for the :+fav:. :rose:

--
Visit PIXEL.isgreat - your source for the best customization stuff.
:iconyvaine2010:
Welcome to DA!
:D thanks for the :+devwatch: :w00t!:

--
vectors, wallpapers, photos and more > [link]
:iconjadelyne:
You're welcome. I really enjoy your art!
:iconyvaine2010:
:D thank you!

--
vectors, wallpapers, photos and more > [link]
:iconlucylking:
*squee*
Thanks much for the add.

--
You know you love =lucylking :P
:icondianar87:
:iconheartballoonplz: thank you so much :iconlovepowerplz:

--
~Reality was invented by people without imagination~

Site Map